- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die Bybel is meer as net tekste wat om godsdienstige redes geskryf is. Onderliggend aan die ontstaan van die Bybel lê bepaalde tradisies wat bygedra het tot die oorlewering van die Bybel se inhoud. Hierdie boek wil ernstige Bybellesers help om hul bestaande kennis uit te brei, maar andersins ook help om hul insig te verryk.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.