Die Dordtse Leerreëls
08/06/2021
’n Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse Leerreëls. Deur Johann le Roux.
R115
Hoséa vir vandag
08/06/2021
’n Bybelstudie aan die hand van die boek Hoséa. God se getrouheid te midde van die mens se ontrou word beklemtoon. Deur MC Adendorff.
R100
Die lewe op die trekpad
08/06/2021
Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ‘n nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.
R250
Sola Scriptura – Deel 3: Jesaja – Maleági
08/06/2021
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Jesaja tot Maleági. Deur C van der Waal.
R225
Sola Scriptura – Deel 2: Rigters – Hooglied
08/06/2021
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Rigters tot Hooglied. Deur C van der Waal.
R225
