Skoolverlater, jou toekoms
Bybelstudie vir skoolverlaters met die oog op die volwasse lewe. Deur JH Ellis.
Om Christus te ken
'n Bybelstudie om Christus beter te leer ken, lief te kry en die vrug daarvan te dra. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.
God laat groei
‘n Feesbundel ter herdenking van die tienjarige bestaan van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Deur MC Adendorff, WM Grové en A Britz.
Die goue draad: Van Moria tot Gólgota
God se verlossingsplan loop soos ’n goue draad deur die Ou Testament en vind sy vervulling in Jesus Christus. Deur GJ Hugo.
Die Bybel in blokkies: Spreuke
Blokraaisels uit die boek Spreuke. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.
Sterkte en eer
’n Viering van die merkwaardige rol van die Boerevrou tydens die Anglo-Boereoorlog. Deur Marié Bosman.
Reddingsaksie in die nag
Die merkwaardige verhaal van Amy Carmichael se werk in Indië. Deur Kay Walsh.
Gebed
’n Bespreking van gebed aan die hand van Job se worsteling met God en soos beantwoord in die Onse Vader. Deur Hendrik van der Wateren.
Jy hoef nie op ‘n Sondag kerk toe te gaan nie
’n Skriftuurlike en historiese uiteensetting van die belang van die Rusdag en die noodsaaklikheid van erediensbywoning. Deur Roelof Marè.
