- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Jeya was maar net vier jaar oud toe sy vreesbevange in die donker van die somber tempel probeer rondkyk. Tussen die pilare was Å reusagtige klipfiguur. Sy sidder toe sy die gesig sien ā diĆ© van Kali, die godin van dood en vernietiging. Hoekom was Jeya hier en wie het hierdie klein dogtertjie so in die donker gelaat? Vir seker nie die God van liefde nie! Ja, God het Å vrou gestuur om sulke kinders van vernietiging te red ā Amy Carmichael. As klein dogtertjie met lang donker hare en bruin ogies het Amy by die Here gepleit vir blou ogies. Toe sy afbuk om klein Jeya op te tel en haar te red van tempelslawerny, was sy baie bly dat die Here nie haar gebed beantwoord het nie ⦠blou oĆ« was nie die oĆ« van IndiĆ« nie ā Amy se bruin oĆ« was! Die merkwaardige verhaal van Amy Carmichael se werk in IndiĆ«.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.