Jopie Fourie – ‘n Besinning
Daar word nie gehuiwer om op ideologies tone te trap nie. Vir die oningeligte leser wat maar vaagweg van Jopie Foerie weet of nog glad nie van hom verneem het nie, sal hierdie werk nuwe insigte bring. Dit sal help om die glans of die modder af te skraap wat oor jare oor Jopie Fourie […]
Bybelsakke
Bederf jouself of iemand in jou lewe met ’n Bybelsak.
Troue God – ‘n Inleiding tot Verbondsteologie
Antonio Coppola wys hoe God se verbondsbelofte, dat Hy vir ons ’n God en ons vir Hom ’n volk sal wees, die ganse Skrif oorspan en in Jesus Christus vervul word.
Hoe doen ‘n mens huisbesoek?
In ons tyd is daar baie vrae oor huisbesoek: Is dit ’n opdrag van die Here? Is dit van nut vir die lidmaat sodat daar tyd daaraan afgestaan moet word? Indien wel, hoe lyk behoorlike huisbesoek? Tesame met ’n kort historiese oorsig oor huisbesoek, is dit van die vrae wat in hierdie bondige publikasie beantwoord word.
Die Buiter seëvier (boek 9)
In die negende en laaste Die Buiter-boek, vertoef ’n invloedryke Franse edelman aan die Kaap die Goeie Hoop as gas van die goewerneur.
Die Buiter hou wag (boek 8)
In die agste Die Buiter-boek, word graaf Dunfolk, een van die magtigste manne in Engeland, spesiaal na die Kaap gestuur om sake te kom ondersoek.
