Boodskap vir die Buiter (boek 7)
Die sewende Die Buiter-boek is weereens ’n verhaal propvol spanning en opwinding. In hierdie boek gaan dit oor Hendrik Bierman, ’n regeringsamptenaar, wat in die geheim ook skeepsplunderaar is.
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 2 (Exodus tot Deuteronómium)
Die avonture van ApPelKie die muis poog om die goue draad van God se genade deur die Bybelse geskiedenis na te speur.
Die uitgeskeurde Bybelblad
‘n Boeiende verhaal oor die geloofsvervolging in Nederland tydens die Kerkhervorming.
Die Storieman
Avonture in ander wêrelde en geheimnisvolle stories – dit het die jong Clive Staples Lewis gefassineer.
