- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
’n Bespreking van die Here se liefdesverbond met sy kinders. Deur die verbond verbind die Here Hom aan ons, skenk ons sy beloftes, verlos en versorg ons en bou sy koninkryk in die wêreld. Hierdie publikasie behandel die wonderlike en troosryke waarhede oor die verbond, die koninkryk, die verkiesing, die Drie-eenheid, die kerk se roeping in die wêreld en hoe dit alles ten nouste met ons verlossing saamhang.





















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.