Want in ses dae – Skepping of Evolusie?

Want in ses dae - Skepping of Evolusie?
R65

’n Reeks preke waarin die vraag na die oorsprong van die heelal gevra word. Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.

SKU: INS01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Werklik, onse God en Vader is eindeloos heerlik in sy majesteit en krag en wysheid! Wie anders as Hy kon dinge so volmaak beplan en ontwerp? Hoe opvallend en onmiskenbaar is sy Skepperhand nie in alles sigbaar nie! Of kan al hierdie dinge blote verbysterende toeval wees? Dit is tog uitermate belaglik … – aldus die skrywer.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan