- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil hy by ‘n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat jou vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red. Boek 9 in die gewilde Asterix-reeks.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.