- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
’n Spioen slaag daarin om die Galliese dorpie waarin Asterix woon, binne te dring. Kasterolix, die druïde, word deur die Romeine gevange geneem om uit te vind wat sy towerkragte is. Aterix kom tot die redding. Boek 1 in die gewilde Asterix-reeks.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.