Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
‘n Wêreld van verandering
In 'n wêreld wat voortdurend verander, is gelowiges gewoond daaraan om teen die winde van verandering te stry. Elke wind van verandering is egter nie 'n vyand nie, want ook die Gees waai waar Hy wil. Wat as ons die lesse van hierdie wind sou leer omhels? Wat as ons...
Nuwe publikasie || Engele: Diensknegte van die lewende God
deur ds. Willem van Schalkwyk Die mistieke wêreld van engele het nog altyd 'n betowerende invloed op mense. Dit is 'n wêreld wat ons nie met ons oë kan waarneem nie, maar wat ons siel diep aangryp en boei. In Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie spreek...
Ontsnap na die wonderwêreld van boeke
Daar waar hedendaagse tegnologie jou gereeld in sy ystergreep beet het en beroof van dít wat werklik saak maak, móét jy jou aandag bewustelik rig op die dieper dinge wat die siel voed. Dit is hier, in die stille kamers van die hart, waar die ware betekenis en doel van...
Krag van verootmoediging
My hart loop oor van dankbaarheid na afloop van Lig in Duisternis Uitgewers se aksie: Verootmoedigingsondag – 'n veldtog wat ons hierdie maand met groot sukses kon volvoer! Kerke van regoor Suid-Afrika het op 23 Julie deelgeneem aan Verootmoedigingsondag deur die...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
