Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
|| In die media || Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel, ʼn boek oor spreekwoorde en idiome in die Bybel. Om hiervoor in aanmerking te kom...
Nuwe boeke beskikbaar by Lig in Duisternis Uitgewers
Die drukkery is die afgelope tyd sommer baie besig terwyl die reuk van ʼn hele paar nuwe boeke kort-kort deur die lug trek! Lig in Duisternis Uitgewers het ook tans ʼn hele klompie spesiale Kersaanbiedinge wat jou Kersinkopies baie makliker sal maak. “Ons het werklik...
Movember vir Bybelse manlikheid
Oor die afgelope klompie jare het ons al gewoond geraak aan ’n klompie vreemde veldtogte, soos byvoorbeeld die Movember-veldtog. Hierdie veldtog moedig mans aan om hul snorre en baarde gedurende Novembermaand te laat groei om sodoende bewustheid te skep en fondse in...
Kompetisietyd! Skryf ‘n opstel vol idiome en wen!
Idiomepret, 'n bordspeletjie wat deur Podiumpret ontwikkel is, het onlangs by Lig in Duisternis Uitgewers die lig gesien. Jy kan jou eie Idiomepret wen deur aan die kompetisie deel te neem. Skryf 'n opstel van 150 woorde waarin jy soveel moontlik idiome gebruik. Die...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
