Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Nuwe publikasie deur Lig in Duisternis Uitgewers | Die Buiter
Die eerste boek in Die Buiter-verhaalreeks is pas deur Lig in Duisternis Uitgewers vrygestel. Hierdie reeks beskryf die opwindende avonture van die Buiter, ’n man wat ’n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word as die rykste edelman aan die Kaap gereken: die...
Hoe naby gaan jy aan die hemel kom?
Die afgelope skoolvakansie het ons die voorreg gehad om in die Oos-Kaap te gaan kuier. Ons het op Buffelshoek, ’n vakansieplaas net buite Cradock, tuisgegaan. Die plaas is aan die voet van die Swaershoekberge geleë met die bekende skrywer Olive Schreiner se graf as...
Nuwe Publikasie | Die regering van Christus in sy kerk
Die regering van Christus in sy kerk het die lig gesien nadat professor WD Jonker se onvoltooide manuskrip in die kelderkamer van sy woonstel gevind is. Die manuskrip is met respek en versigtigheid afgerond en van ʼn bibliografie voorsien, sodat dit uiteindelik as...
Onder die invloed van die Gees
Pinkstertyd is ’n spesiale tyd in die kerk van Jesus Christus. Dit is die tyd waarin ons in die besonder nadink oor die werking van die Heilige Gees wat op Pinkstersondag uitgestort is. Niemand kan bely dat Jesus die Christus is, sonder die Heilige Gees nie (vgl. 1...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
