Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
BELA-WETSONTWERP | Ons kinders behoort aan God en nié aan die staat of samelewing nie
Lig in Duisternis Uitgewers het met groot kommer kennis geneem van die nuutste verwikkelinge rondom die BELA-wetsontwerp wat potensieel rampspoedige gevolge vir Afrikaanse openbare skole kan inhou. Met die aanvaarding van die wetsontwerp in die Nasionale Vergadering,...
Ons daag jou uit! Verdubbel Windhoek-gemeente se skenking
Lig in Duisternis Uitgewers het met groot dankbaarheid ’n skenking van R5 000 van die AP Kerk Windhoek ontvang. Hierdie ruim bydrae is die resultaat van ’n inspirerende fondsinsamelingsaksie van die verbondsjeug van die gemeente. Soos ’n Gideonsbende het die 15...
Boekbekendstelling: Die Katte van Kathu sit hul dorp oppi mêp
Lig in Duisternis Uitgewers het sy nuutste kinderboek, Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mêp, Maandagoggend in Laerskool Garsfontein se skoolsaal bekendgestel. Hierdie geleentheid was 'n spesiale lekkerte vir die skool se graad 3-leerlinge. Hannekie Verwoerd...
NUWE PUBLIKASIE: Troue God, ‘n vertaling van Antonio Coppola se Faithful God
In Troue God, Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, wys Antonio Coppola hoe God se verbondsbelofte, dat Hy vir ons ’n God en ons vir Hom ’n volk sal wees, die ganse Skrif oorspan en in Jesus Christus in vervulling gaan. “Hierdie boek sal jou help om...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
