Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Lig in Duisternis Uitgewers se boeke nou (makliker) wêreldwyd beskikbaar
Die aap is uit die mou! Lig in Duisternis Uitgewers se boeke is nou op Amazon se druk-op-aanvraag-opsie (print on demand) gelys. Deur hierdie samewerking maak Lig in Duisternis Uitgewers gebruik van Amazon se opsie om internasionale druk en verspreiding van ons...
Paasfees & Christus se kruisdood
Wanneer ons oor die betekenis van Paasfees en Christus se kruisdood nadink, kom ons gewoonlik tot die gevolgtrekking dat die Here Jesus vir ons sondes gesterf het. Ons dink oor die Paasfeesgebeure as iets wat Christus vir ons gedoen het, waarvan ons die voordeel kan...
Opwindende kompetisie vir Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie
Ter viering van Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die avonture van ApPelKie die muis: Exodus tot Deuteronómium (Boek 2), hou ons 'n opwindende kompetisie wat jou die geleentheid bied om Die Avonture van ApPelKie die muis: Génesis (boek 1) én die...
Kyk hoër. Delf dieper. Sien meer!
Hierdie prentjie herinner ons daaraan dat ons elke dag die geleentheid het om dieper te delf, hoër te kyk en meer te sien as wat voor die hand lê. Laat ons die uitdaging aanvaar om oor die dieptes van begrip na te dink en die verborge skatte van wysheid te ontdek....
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
