Die Godsbesluit deur Totius
Voor die onheilswoning en tussen die skaars-beblaarde soetdorings staan, in droĆ« aarde maar lowergroen en blink van blad, die wag-ān-bietjie langs die pad. Wanneer ek naderkom dan sien ek dorings krom en reg; āk sien takke inmekaar gedraai en deurmekaar gevleg. En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas […]
Dis al deur Jan F.E. Celliers
Dis die blond, dis die blou: dis die veld, dis die lug; en ‘n voĆ«l draai bowe in eensame vlug – dis al Dis ‘n balling gekom oor die oseaan, dis ‘n graf in die gras, dis ‘n vallende traan – dis al
Muskietejag deur AD Keet
Jou vabond wag ek sal jou kry van jou sal net ā²n bloedkol bly Hier op my kamermure. Deur jou vervlakste gonsery, deur jou gebyt en plaery Kon ek nie slaap vir ure. Mag ek my voorstel, eer ons skei, Eer jy die doodslag van my kry – My naam is Van der Merwe. Muskiet, […]
Die Beiteltjie deur N P van Wyk Louw
Ek kry ān klein klein beiteltjie, ek tik hom en hy klink; toe slyp ek en ek slyp hom totdat hy klink en blink. Ek sit ān klippie op ān rots: ā mens moet jou vergewis: ān beitel moet kan klip breek as hy ān beitel is – ek slaat hom met my beiteltjie en […]
Trou Ā deur Jan FE Celliers
Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan, ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan slaan, ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk en ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan! Ek hou van ‘n man wat sy moeder eer, in die taal uit haar vrome […]
Die jongste burger deur AG Visser
Sed miles,sed pro patria.1 Die kamp In die kamp van die vroue heers stilte en donker,Die ellende genadig bedek deur die nag.Hier en daar in ‘n tent nog ‘n flou liggeflonker,Waar die Engel van Meely – die Doodsengel – wag. In die plaas van verdriet en van loodsware harteLĆŖ ‘n knapie te snik in ‘n […]
