Opwindende kompetisie vir Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie
Ter viering van Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die avonture van ApPelKie die muis: Exodus tot Deuteronómium (Boek 2), hou ons ‘n opwindende kompetisie wat jou die geleentheid bied om Die Avonture van ApPelKie die muis: GĆ©nesis (boek 1) Ć©n die splinternuwe boek 2 van hierdie kleurvolle en Bybelgetroue kinderboekies te wen. Appelkie […]
Nuwe publikasie || Die Uitgeskeurde Bybelblad deur Geoffrey Tillotson
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die Uitgeskeurde Bybelblad, beloof om lesers mee te sleur in die aangrypende verhaal van geloofsvervolging in Nederland gedurende die Kerkhervorming. Die boek is geskryf deur Geoffrey Tillotson en in Afrikaans vertaal deur PK Albertyn. Hierdie historiese roman, wat in die stad Rotterdam afspeel, is gepas vir jong lesers […]
Rigting: Woord of Tydsgees deur prof. Hendrik van der Wateren
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om prof. Hendrik van der Wateren, gerespekteerde akademikus en skrywer, se nuutste boek, Rigting: Woord of Tydsgees, bekend te stel. In hierdie boek word daar diepgaande na die moderne lewe se kompleksiteite en uitdagings gekyk. Rigting: Woord of Tydsgees poog om rigting aan denke te gee te midde van […]
Nuwe publikasie || Engele: Diensknegte van die lewende God
deur ds. Willem van Schalkwyk Die mistieke wĆŖreld van engele het nog altyd ‘n betowerende invloed op mense. Dit is ‘n wĆŖreld wat ons nie met ons oĆ« kan waarneem nie, maar wat ons siel diep aangryp en boei. In Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie spreek ds. Willem van Schalkwyk vrae en misverstande […]
Jaarlikse prysuitdelingsfunksie: Lig in Duisternis Uitgewers gee erkenning aan skrywers se uitmuntende bydraes
Lig in Duisternis Uitgewers, ān toonaangewende Christelike uitgewery met ān gereformeerde grondslag wat fokus op Bybelgetroue en behoudende Afrikaanse literatuur, het Maandag 24 Julie sy jaarlikse prysuitdelingsfunksie in Pretoria aangebied. Die doel van hierdie geleentheid is om erkenning te gee aan skrywers van regoor die land (vanjaar ook uit NamibiĆ«), wat uitmuntende bydraes in verskeie […]
Mediaverklaring || Lig in Duisternis Uitgewers loods aksie vir Verootmoedigingsondag
Lig in Duisternis Uitgewers se aksie om op Sondag 23 Julie 2023 soveel moontlik gelowige Suid-Afrikaners (ongeag kerkverband) op te roep om in verootmoediging terug te draai na God, is aan die rol. Die Uitgewer wil daarom alle Suid-Afrikaanse kerke en Christene aanmoedig om op Sondag 23 Julie dieselfde preek te gebruik.Ā Die preek āWaar […]
