Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Mediaverklarings

Boekbekendstelling: Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak

10/12/2024

Lig in Duisternis se nuutste publikasie, Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak, is op 25 November tydens ʼn aanlyn bekendstellingsgeleentheid bekendgestel. Hierdie publikasie is die Afrikaanse vertaling van die bekroonde Timeless Principles for Raising Successful Children, geskryf deur Yavor Rusinov.  Die boek word deur verskeie leierskapfigure beskryf as ʼn lewenshandboek geskik vir ouers, […]

Lig in Duisternis Uitgewers stel Hindiese vertaling van die Drie Formuliere van Eenheid bekend.Ā 

23/10/2024

Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse LeerreĆ«ls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om diĆ© publikasie onder die leiding van di. Schalk Strauss en Johan Schütte op 19 Januarie 2025 in IndiĆ« bekend te stel. Volgens ds. Schalk Strauss, publikasiehoof […]

(Fotokrediet: Austrian National Library op Unsplash)

BELA-WETSONTWERP | Ons kinders behoort aan God en nié aan die staat of samelewing nie 

11/09/2024

Lig in Duisternis Uitgewers het met groot kommer kennis geneem van die nuutste verwikkelinge rondom die BELA-wetsontwerp wat potensieel rampspoedige gevolge vir Afrikaanse openbare skole kan inhou. Met die aanvaarding van die wetsontwerp in die Nasionale Vergadering, het die bedreiging vir moedertaalonderrig in Afrikaans en die behoud van Christelike waardes in ons skole ’n nuwe […]

Ons daag jou uit! Verdubbel Windhoek-gemeente se skenkingĀ 

10/09/2024

Lig in Duisternis Uitgewers het met groot dankbaarheid ’n skenking van R5 000 van die AP Kerk Windhoek ontvang. Hierdie ruim bydrae is die resultaat van ’n inspirerende fondsinsamelingsaksie van die verbondsjeug van die gemeente. Soos ’n Gideonsbende het die 15 dooplidmate saamgestaan om met ’n muntlegging ’n bydrae te lewer tot die belangrike werk […]

Boekbekendstelling: Die Katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp

20/08/2024

Lig in Duisternis Uitgewers het sy nuutste kinderboek, Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp, Maandagoggend in Laerskool Garsfontein se skoolsaal bekendgestel.  Hierdie geleentheid was ‘n spesiale lekkerte vir die skool se graad 3-leerlinge. Hannekie Verwoerd van Luistervink Stories het die boek voorgelees, terwyl pragtige illustrasies teen die oorhoofse skerm vertoon is.  Die […]

NUWE PUBLIKASIE: Troue God, ā€˜n vertaling van Antonio Coppola se Faithful God

23/07/2024

In Troue God, Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, wys Antonio Coppola hoe God se verbondsbelofte, dat Hy vir ons ’n God en ons vir Hom ’n volk sal wees, die ganse Skrif oorspan en in Jesus Christus in vervulling gaan.  ā€œHierdie boek sal jou help om beter te verstaan hoe God met sy […]

Hierdie item is in jou mandjie geplaas!