Mediaverklaring || Dr. Joel Beeke besoek SA
Lig in Duisternis Uitgewers bied suksesvolle boekbekendstelling van In die Spore van Jesus aan. Lig in Duisternis Uitgewers het op 22 Junie die heerlike voorreg gehad om In die Spore van Jesus, die Afrikaanse vertaling van dr. Joel Beeke se boek, Walking as He Walked, bekend te stel. āDie bekendstellingsgeleentheid was vir ons baie spesiaal,ā […]
Nuwe publikasie || In die spore van Jesus
Nou ook op Kindle. Dit is met groot trots dat Lig in Duisternis Uitgewers aankondig dat In die spore van Jesus, ān vertaling van dr. Joel R Beeke se boek Walking as He Walked, nuut op ons rakke is. Dit is ook as e-boek op Kindle beskikbaar. Walking As He Walked is ān versameling van […]
Teken Appelkie ter viering van Nasionale Vetkrytdag op Vrydag 31 Maart
Is jy tien en jonger? Vier Vrydag 31 Maart se Nasionale Vetkrytdag deur die hoofkarakter van Lig in Duisternis Uitgewers (LIDU) se jongste publikasie, Die avonture van Appelkie die muis, met vetkryt te teken. Appelkie die muis is ān baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper, soms bang en soms selfs ān bietjie stout kan […]
Nuwe publikasie || Lokval vir die Buiter
deur Gerrie Radlof Die vierde boek in die Buiter-reeks is pas deur Lig in Duisternis Uitgewers vrygestel. Hierdie reeks neem die leser saam op boeiende avonture van die Buiter, ān man wat ān merkwaardige dubbele lewe lei. Hy word as Å skatryk edelman van die Kaap gereken; oĆ«nskynlik ledig en verveeld, of is hy? āOp […]
Nuwe boeke beskikbaar by Lig in Duisternis Uitgewers
Die drukkery is die afgelope tyd sommer baie besig terwyl die reuk van Å hele paar nuwe boeke kort-kort deur die lug trek! Lig in Duisternis Uitgewers het ook tans Å hele klompie spesiale Kersaanbiedinge wat jou Kersinkopies baie makliker sal maak. āOns het werklik iets vir elke ouderdom en smaak,ā laat hoor ds. Schalk […]
Kompetisietyd! Skryf ‘n opstel vol idiome en wen!
Idiomepret, ‘n bordspeletjie wat deur Podiumpret ontwikkel is, het onlangs by Lig in Duisternis Uitgewers die lig gesien.Ā Jy kan jou eie Idiomepret wen deur aan dieĀ kompetisieĀ deel te neem.Ā Skryf ‘n opstel van 150 woorde waarin jy soveel moontlik idiome gebruik.Ā Die wenner ontvang ook ‘nĀ Met een voet in die Bybel, ‘n boek oor idiome en spreekwoorde in […]
