Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Uit die redakteur se pen

Rentmeesters op die skouers van reuse

05/05/2022

6 April het lankal reeds ’n niksseggende dag op ons kalender geword. As jy die meeste mense na die betekenis daarvan vra, trek hulle hul skouers op. Tog is dit seker een van die belangrikste dae in die geskiedenis van ons land, ons volk en beslis ook in die geskiedenis van die kerk. In die […]

Dat jy lees, is minder belangrik as wat jy lees.

31/03/2022

Oor die belangrikheid van lees is daar al baie navorsing gedoen en geskryf. Niemand betwyfel die noodsaaklikheid daarvan nie. Dit bou woordeskat en spelling, dit help met konsentrasie, dit ontwikkel begrip en analitiese vermoĆ«ns, dit bevorder skryf- en kommunikasievaardighede, verbeter die leser se algemene kennis, ensovoorts. Hierdie dinge is alles die gevolg van die feit […]

Kyk hoƫr. Delf dieper. Sien meer!

29/03/2022

Een ding waarmee ons nie sukkel hier by Lig in Duisternis Uitgewers nie, is identiteit. Ons weet wie ons is en waarvoor ons staan. Ons het ’n duidelike roeping waaraan ons graag gehoorsaam wil wees. Soos wat daar oor die vroeĆ« kerk berig word, wil ons graag Jerusalem (ons samelewing) met ons leer vervul (vlgs. […]

Sola Sacra Scriptura

02/02/2022

Ek en my vrou kyk nou die aand na ’n episode van ’n bekende Amerikaanse komediereeks. Een van die karakters word as ’n baie eng, konserwatiewe Christenvrou voorgestel. In die spesifieke episode word sy gekonfronteer deur ’n ander karakter – geleerd, hoogs professioneel en leier in haar veld – wat baie antagonisties teenoor haar en […]

Om Christus se liefde te ken

20/12/2021

Ons leef in ’n wĆŖreld waarin mense nie baie daarvan hou as dinge vir hulle te moeilik of te filosofies is nie. Mense wil nie graag uitgedaag word om dieper na te dink oor die betekenis van dinge nie. Ons soek baiekeer maar net die oppervlakkige en voor die hand liggende betekenis, want dit maak […]

’n Nuwe seisoen het aangebreek

22/10/2021

Oktobermaand is Jakarandamaand in Pretoria. Dis ’n maand wat ons herinner dat daar ’n nuwe seisoen aangebreek het. Oral steek die nuwe lewe pers-pers sy kop uit totdat dit soos ’n pers waas oor die stad hang. Oktobermaand reik na wat voorlĆŖ, maar is ook verbind aan wat verby is. Dit is daarom betekenisvol dat […]