Dis weer kompetisietyd by Lig in Duisternis Uitgewers!
Jy het die eerste stap geneem om in te skryf vir ons leeskompetisie vir WĆŖreldboekedag op 23 April.
Die doel van die kompetisie is om boekwurms van 8 tot 10 jaar aan te moedig om hul liefde vir lees met ons te deel.
Vul die onderstaande vorm in, laai jou 40 sekonde lange video op en staan die kans om Å Idiomepret-bordspeletjie ter waarde van R450 te wen.
This form is currently closed for submissions.
