Gebore vir ‘n tyd soos hierdie
'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.
Wie sĆŖ julle is Ek?
Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van NicƩa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreƫls
Volg God voluit: ān Inleiding tot die Puriteine
ān Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ān beker met die Puriteine se aanhalings saam met šššš šŗšš š£ššš¢šš”: āš š¼šššššššš š”šš” ššš šš¢ššš”šššš koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.
Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)
Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.
Drie Formuliere van Eenheid (Gratis e-boek in PDF-formaat)
Laai die gratis e-boek af by hierdie skakel: Drie Formuliere van Eenheid
Het jy my waarlik lief?
ān Bybelstudie uit die boek MaleĆ”gi wat die deurdringende vraag na ons liefde vir God aan die orde stel. Deur Jannie Bisschoff.
Want in ses dae – Skepping of Evolusie?
ān Reeks preke waarin die vraag na die oorsprong van die heelal gevra word. Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.
Om Christus te ken
'n Bybelstudie om Christus beter te leer ken, lief te kry en die vrug daarvan te dra. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.
Jy hoef nie op ‘n Sondag kerk toe te gaan nie
ān Skriftuurlike en historiese uiteensetting van die belang van die Rusdag en die noodsaaklikheid van erediensbywoning. Deur Roelof MarĆØ.
