My storie-skatkis
Jasper in gevaar
Jasper speel toneel
Jasper die atleet
Jasper die speurder
Jasper die rugbyheld
Jasper op hoƫrskool
Jasper en sy vriende se hoĆ«rskooldae is vol avonture ā van reddingspogings tot kleilatoorlog. Deur CF Beyers-Boshoff.
Lafras Cuyper en die gravin
Lafras Cuyper doen alles in sy vermoƫ om die skone gravin Fremont na Napels te neem. Sal hy slaag? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in Venesiƫ
Lafras Cuyper word aangeval in die stegies van Venisiƫ. Tog vind hy liefde in die stad. Sal hy daarheen kan terugkeer? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in Frankryk
Napoleon vra Lafras Cuyper om Franse skipbreukelinge te gaan red. Sal hy die Engelse om die bos kan lei en die skipbreukelinge red? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in die Britse lokval
Die Britte beraam ān plan om Lafras Cuyper saam met die Hirondelle na die bodem van die see te stuur. Sal hulle slaag? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper en die hirondelle
Tydens die Napoleontiese oorloĆ« word Lafras gevra om ‘n Franse gesant na IndiĆ« te neem aan boord van sy korvet, Hirondelle. Deur Karl Kielblock.
