Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Hoërskool

Die prins van die predikers – Charles Spurgeon

Die lewensverhaal van Engelse prediker, Charles Spurgeon, een van die mees gevierde predikers van alle tye. Deur Christian Timothy George.

R95
Koop die boek

Redding van die suidsee eilande

Die verhaal van die Skotse sendeling, John Paton en sy sendingwerk in die Suidsee-eilande. Deur Kay Welsh.

R95
Koop die boek

‘n Stem soos ‘n basuin

Die lewensverhaal van die beroemde Engelse prediker, George Whitefield wat gedurende sy lewe meer as 18 000 preke gelewer het. Deur Lucille Travis.

R95
Koop die boek

Lig in Lisuland

Die merkwaardige verhaal van Isobel Kuhn en haar werk onder die Lisu-mense van Asië. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Die oorlosiemaker se dogter

’n Verhaal van God se liefdevolle versorging te midde van uiterste lyding in ’n Nazi-konsentrasiekamp. Deur Corrie ten Boom.

R95
Koop die boek

Tien dogters wat die wêreld verander het

R95
Koop die boek

Tien seuns wat enduit volgehou het

Tien seuns wat uiteindelik ter wille van hulle geloof sou ly en sterf. Hulle lewensverhale is ’n inspirasie vir gelowiges. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Tien seuns wat geskiedenis gemaak het

Die inspirerende lewensverhale van tien seuns wat later groot leiers in die kerk sou word en deur hul optrede die wêreld sou verander. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Tien dogters wat enduit volgehou het

Die inspirerende lewensverhale van tien vroue wat in hul geloof volhard en enduit volgehou het. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die skuim van die see

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Drie vreemde kapers

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die swart seemeeu

R95
Koop die boek

Tien dogters wat met hulle talente gewoeker het

Die lewensverhale van tien vroue uit die kerkgeskiedenis wat ’n verskil in die koninkryk gemaak het. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Asterix en die goue sekel

Kasterolix se goue sekel het gebreek. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer. Asterix en Obelix moet help om hom van die sekelsindikaat te red.

R190
Koop die boek

Asterix en die Gote

Kasterolix is weer ontvoer. Hierdie keer deur ‘n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hom te bevry.

R190
Koop die boek

Asterix en die feesmaaltyd

Asterix en Obelix toer die ganse Gallië deur en versamel lekkernye uit dorpe as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!

R160
Koop die boek

Skoolverlater, jou toekoms

Bybelstudie vir skoolverlaters met die oog op die volwasse lewe. Deur JH Ellis.

R50
Koop die boek

Reddingsaksie in die nag

Die merkwaardige verhaal van Amy Carmichael se werk in Indië. Deur Kay Walsh.

R95
Koop die boek

Na my openbare belydenis van geloof

Hoe leef ek as lewende en betrokke lidmaat nadat ek belydenis van geloof afgelê het? Deur AP Viljoen.

R50
Koop die boek

Drie mans kom in Heidelberg aan

Agtergrond en ontstaansgeskiedenis van die Heidelbergse Kategismus en die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Thea B van Halsema.

R95
Koop die boek