- Beskrywing
Beskrywing
“A Call to Prayer” is ’n immergroen publikasie wat gedurende Ryle se leeftyd baie goed ontvang is. Sedertdien het dit nog nooit verander nie. Die leser word direk, persoonlik en vol deernis aangemoedig om te bid. “Ek wil graag hê dat die tyd waarin ons lewe, ’n biddende tyd sal wees. Ek begeer dat die Christene van ons tyd, biddende Christene sal wees. My hartsbegeerte en gebed met die uitstuur van hierdie publikasie is om ’n biddende gesindheid onder ons mense te bevorder. Ek wil sien dat dié wat nooit gebid het nie, opstaan en tot die Here roep; en ek wil sien dat die wat wel bid nie verkeerd bid nie. Amazon skakel: https://amzn.to/44hRWQb





















