Bring my die ou-ou tyding: Die Koning sluit met ons ‘n liefdesverbond

Bring-my-die-ou-ou-tyding
R75

’n Bespreking van die Here se liefdesverbond met sy kinders. Deur Jannie du Preez.

In stock (can be backordered)

SKU: BRI01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

’n Bespreking van die Here se liefdesverbond met sy kinders. Deur die verbond verbind die Here Hom aan ons, skenk ons sy beloftes, verlos en versorg ons en bou sy koninkryk in die wêreld. Hierdie publikasie behandel die wonderlike en troosryke waarhede oor die verbond, die koninkryk, die verkiesing, die Drie-eenheid, die kerk se roeping in die wêreld en hoe dit alles ten nouste met ons verlossing saamhang.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan