Bybel in blokkies – Psalms 1-29

Bybel in blokkies - Psalms 1-29
R85

Blokkiesraaisels uit Ps. 1-29. Deur Annamarie du Toit.

In stock (can be backordered)

SKU: BYB84
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hierdie blokkiesraaisels kan individueel en selfs tydens die gesin of vriende se bymekaarkom-geleenthede gebruik word om te kyk hoe goed individue die psalms onthou. Memoriseer dit en gebruik dit in die alledaagse omgang in jou hart of deur dit hardop mee te deel. Wysheid en riglyne vir ’n mooi lewenswandel is hierin vervat.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan