Die Bybel in Blokkies Psalm 30-60

Die Bybel in Blokkies Ps. 30-60
R85

Leer die Bybel speel-speel ken. Blokkiesraaisels saamgestel uit Ps. 30-60. Deur Annamarie du Toit.

In stock (can be backordered)

Die Bybel in Blok...

Loading...

SKU: BYB98
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Hierdie blokraaisels is ’n bietjie anders as die gewone. Dit is gemik op die aandagtige lees van die Bybel. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie! Al die antwoorde is in die betrokke hoofstuk te vind. Terwyl u ontspan met blokraaisels, leer u die Bybel beter ken. Mag u daardeur ook die Outeur van die Bybel beter leer ken. Die doel van hierdie blokraaisels is: Om mense die Bybel met aandag te laat lees. (’n Mens moet fyn lees om die antwoorde te kry!) Om gesinne weer saam om die Woord te laat vergader. Verder kan dit ook met vrug op kampe, tydens Bybelstudie en by selgroepe gebruik word. Dit is vir almal van agt tot tagtig jaar/plus! Die Afrikaanse Bybel 1933/53-vertaling is gebruik