Die Bybel in blokkies – Spreuke

Die Bybel in blokkies - Spreuke
R70

Blokkiesraaisels uit die boek Spreuke. Deur Annamarie du Toit.

In stock (can be backordered)

SKU: BBL03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Blokkiesraaisels uit die boek Spreuke. Hierdie blokkiesraaisels kan individueel en selfs tydens die gesin of vriende se bymekaarkom-geleenthede gebruik word om te kyk hoe goed individue die spreuke onthou. Memoriseer dit en gebruik dit in die alledaagse omgang in jou hart of deur dit hardop mee te deel. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan