- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
“Het jy My waarlik lief?” Dit is die oorkoepelende vraag wat die Here deur die profesie van Maleági aan die orde bring. Hy vlek ons harte oop deur onder meer ons gesindheid, huwelike en dankoffers onder die vergrootglas te plaas. Ons word gekonfronteer met vrae soos: Hoe tree ons op in moeilike tye? Wat is ons siening van Christus? Hoe dink ons oor die komende oordeel? Onderwerpe soos die uitverkiesing en die verantwoordelikheid van voorgangers, kom ook onder die loep. As jy verlang na ’n dieper kennis van God, is die profesie van Maleági vir jou. Weet egter dat jy tydens die eerlike bestudering daarvan ook jouself beter gaan leer ken as wat jy dalk sou wou.




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.