Rigters roep na redding

Rigters roep na redding
R135

’n Bespreking van die rigters van Israel kort ná die intog in die beloofde land met Jesus Christus as veertiende Rigter. Deur GJ Hugo.

In stock (can be backordered)

SKU: RIG02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Daar is 13 Rigters. Otniël moes red wat daar te redde was en hy word die eerste sogenaamde Rigter. So neem die skrywer ons deur al 13 Rigters: Ehud, Samgar, Debóra, Gídeon, Tola, Jefta, Simson, om maar ‘n paar te noem. En dan kom die veertiende Rigter! Hy sou volmaak red en verlos soos geeneen voor Hom ooit in tydelike gedaante kon doen nie. Sy verlossing duur tot in alle ewigheid.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan