- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Werklik, onse God en Vader is eindeloos heerlik in sy majesteit en krag en wysheid! Wie anders as Hy kon dinge so volmaak beplan en ontwerp? Hoe opvallend en onmiskenbaar is sy Skepperhand nie in alles sigbaar nie! Of kan al hierdie dinge blote verbysterende toeval wees? Dit is tog uitermate belaglik … – aldus die skrywer.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.