Idiomepret
Hierdie speletjie slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik. 144 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieë verdeel om die aanleer en gebruik daarvan […]
Openbaring: Die boek van die voleinding
Amazon skakel: https://amzn.to/3CgNRjx Die boek Openbaring laat mense gewoonlik regop sit. Baie vind dit totaal onverstaanbaar, terwyl ander weer voorspellings daarin sien wat in hulle tyd besig is om waar te word. Talle boeke is al oor hierdie Bybelboek geskryf, Bybelstudies daaroor gedoen en preke daaroor gelewer. Heelwat van die boeke, studies en preke is […]
Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Deur die oë van ‘n man
“Deur die oë van ‘n man is ‘n bundel jagverhale waarin die skrywer se liefde vir jag en die natuur duidelik na vore kom. Uit die rykdom van sy pen trek hy die gordyn voor die herinneringe van gister en eergister se skootklapsensasie weg en gee die leser ‘n kykie in sy pa se dagboek. […]
Die Buiter (boek 1)
Die Buiter-reeks beskryf die opwindende avonture van ‘n man wat ‘n merkwaardige dubbele lewe gelei het.
Die regering van Christus in sy kerk
’n Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg – vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. “Die bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die […]
