Pitkos tot nadenke
God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ān beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf. Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter […]
Die Bybel in Blokkies Psalm 30-60
Leer die Bybel speel-speel ken. Blokkiesraaisels saamgestel uit Ps. 30-60. Deur Annamarie du Toit.
Die Bybel in blokkies: Psalm 1-29
Blokraaisels uit Psalm 1-29. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.
Die Bybel in blokkies: Spreuke
Blokraaisels uit die boek Spreuke. Wysheid en riglyne vir ‘n mooi lewenswandel is hierin vervat. Deur Annamarie du Toit.
