- Beskrywing
Beskrywing
’n Bybelse dagboek met 365 oordenkings. Onder Sy heerskappy beklemtoon die belydenis dat gelowiges onder Jesus Christus se koningskap staan. Daar is geen aspek van ons menswees waaroor Hy nie seggenskap het nie en waaroor ons nie voor Hom verantwoording sal moet doen nie. In hierdie dagstukkies poog ons om gelowiges te begelei en toe te rus tot ’n lewe van toewyding en diensbaarheid as liefdevolle antwoord op die verlossingswerk van Jesus Christus.




















