Die man wat nie gestuit kon word nie

Die man wat nie gestuit kon word nie
R95

Die ware verhaal van John Welch, ’n avontuurlustige Skotse prediker wat nie gestuit het vir die Konings van Engeland of Frankryk nie. Deur Ethel Barret.

In stock (can be backordered)

SKU: DIE04
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die ware verhaal van John Welch, ’n avontuurlustige Skotse prediker wat nie gestuit het vir die Konings van Engeland of Frankryk nie. John Welch kon net nie gestuit word nie. As jong seun was hy onafhanklik, eiesinnig en het planne van sy eie gehad. Dit het in trane geëindig toe hy weggehardloop het van sy pa af, onder ’n bende rowers verval het en begin steel en roof het. Dit het gelyk asof hy hierdie lewe verkies het en niemand en niks kon hom stuit nie. Maar toe ontmoet hy die Here.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan