Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Artikel 2

Writer’s Blog

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

^

Lorem Ipsum

^

Curabitur non

^

NULLA

^

SIT AMET

^

NISL TEMPUS

^

CONVALLIS

^

QUIS AC LECTUS

Nuwe publikasie || In die spore van Jesus

Nuwe publikasie || In die spore van Jesus

Nou ook op Kindle. Dit is met groot trots dat Lig in Duisternis Uitgewers aankondig dat In die spore van Jesus, ’n vertaling van dr. Joel R Beeke se boek Walking as He Walked, nuut op ons rakke is. Dit is ook as e-boek op Kindle beskikbaar.  Walking As He Walked...

Sielsjampanje

Sielsjampanje

In sy lied, “Nuwe Wyn”, sing die gospelsanger Louis Britz oor die kragtige werking van die Heilige Gees. Hy spreek sy verlange uit dat God deur sy Gees kragtig in hom sal werk en sy lewe sal vernuwe. In een van die versreëls vergelyk hy God se vernuwende werk deur die...

Bring lig in ander se duisternis

Bring lig in ander se duisternis

Op Maandag 24 April, het ek die voorreg gehad om namens Lig in Duisternis Uitgewers die sooispitgeleentheid van Club 21 se beplande Boekebos-leessentrum in Centurion by te woon. Met hierdie projek word ’n droom bewaarheid om vir kinders met downsindroom ’n biblioteek...

Resensie || Die avonture van ApPelKie die muis

Resensie || Die avonture van ApPelKie die muis

Hoe kan gelowige ouers hul kinders help … om My te ken, dat Ek die Here is (Jer. 24:7)? Deur die oë van Appelkie die muis, in die voetspore van Moses se vertelling, wys ds. Jannie Bisschoff kinders wie God is, wat Hy doen en wat Hy van mense verwag. Dit is belangrik...

10% discount on books.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.