Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Artikel 2

Writer’s Blog

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

^

Lorem Ipsum

^

Curabitur non

^

NULLA

^

SIT AMET

^

NISL TEMPUS

^

CONVALLIS

^

QUIS AC LECTUS

Neem uit die verlede …

Neem uit die verlede …

Twee weke voor sy dood op 14 Julie 1904, skryf die eertydse president van die ZAR, Paul Kruger, sy laaste boodskap aan sy volk vanuit sy woning in Clarens, Switserland. Hy rig sy volksgenote, wat platgeslaan was ná die Anglo-Boereoorlog, se oë op die toekoms en skryf...

Leer Openbaring ken as troosboek

Leer Openbaring ken as troosboek

Die Bybelboek Openbaring word dikwels as onverstaanbaar beskryf, maar met sy boek Openbaring: Die boek van die voleinding wil Professor Koos Adendorff lesers laat sien Openbaring is ten diepste ’n troosboek vir die kerk. Prof. Koos Adendorff is tans hoof van die...

NUWE BORDSPELETJIE – IDIOMEPRET

NUWE BORDSPELETJIE – IDIOMEPRET

Jy gaan beslis nie ʼn kat in die sak koop as jy hiérdie bordspeletjie aanskaf nie! Idiomepret is ʼn bordspeletjie wat onlangs by Lig in Duisternis Uitgewers die lig gesien het en vir ure se pret en plesier vir die hele familie sal sorg. Podiumpret, as die brein agter...

NUWE PUBLIKASIE | Deur die oë van ‘n man

NUWE PUBLIKASIE | Deur die oë van ‘n man

Hoe lyk daardie dinge waarmee ons onsself as kinders besig gehou het vandag deur die oë van ’n man? Blink jou oë steeds as jy aan daardie buffelhorings en die jagtog in die Zambezi-vallei dink? Klop jou hart steeds in jou keel wanneer jy die vars spore in die voetpad...

10% discount on books.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.