Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Ons Lig Luisterstorie-projek bring vreugde vir oud en jonk
“Die ‘Ons Lig Luisterstorie-projek’ het net weer vir ons kom wys dat ’n mens se ouderdom bloot net ’n syfer is! Jy kan pret hê en teruggee aan die gemeenskap, maak nie saak hoe oud jy is nie.” Só sê ds. Schalk Strauss, publikasiehoof van Lig In Duisternis Uitgewers,...
Ons Lig Luisterstories bring generasies bymekaar
“Ons Lig Luisterstories” is ’n innoverende luisterstorie-projek in samewerking met Ons Tuis aftreeoorde wat op 24 November geloods word. Dié twee organisasies het hande gevat om iets uniek in Afrikaans te bied vir kinders wat in ’n tegnologiese era grootword. Ons Lig...
Lig in Duisternis Uitgewers ondersteun Helpende Hand se Skooltassie-projek
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om hierdie jaar deel van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek te wees. Solidariteit Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek plaas sedert 2007 ’n skooltassie met die nodige skryfbehoeftes in, in behoeftige...
’n Nuwe seisoen het aangebreek
Oktobermaand is Jakarandamaand in Pretoria. Dis ’n maand wat ons herinner dat daar ’n nuwe seisoen aangebreek het. Oral steek die nuwe lewe pers-pers sy kop uit totdat dit soos ’n pers waas oor die stad hang. Oktobermaand reik na wat voorlê, maar is ook verbind aan...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
