Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Rigting: Woord of Tydsgees deur prof. Hendrik van der Wateren
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om prof. Hendrik van der Wateren, gerespekteerde akademikus en skrywer, se nuutste boek, Rigting: Woord of Tydsgees, bekend te stel. In hierdie boek word daar diepgaande na die moderne lewe se kompleksiteite en uitdagings...
Spesiale tye saam met vriende en familie
Wanneer jy die woord “Kersfees” hoor, wat is die eerste gedagte wat by jou opkom? Spesiale tye saam met vriende en familie, Kersgeskenke, ‘n Kersboom, ‘n vakansie by die see? Wanneer jy op Oukersaand of Kersdag saam met vriende en familie kuier, lag en geskenke...
Boustene van die Koninkryk: Die Bybel in kindertaal
Teoloog en skrywer, ds. Henning Dafel, en illustreerder, Ester van Deventer, het onlangs saamgewerk om die eerste twee boekies van 'n reeks, Boustene van die Koninkryk (Gr. 1 & 2), te laat realiseer. Dié boekies is deur Lig in Duisternis Uitgewers gepubliseer en...
Uitputting
Ons almal het onsself al in 'n toestand van uitputting bevind. 'n Oomblik wanneer dit voel asof die druk van die wêreld net te veel is. Ons was almal al daar, vasgevang in die warrelwind van 'n vinnige wêreld, met die wete dat ons eintlik 'n bietjie stadiger moet...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
