Leer Openbaring ken as troosboek
Die Bybelboek Openbaring word dikwels as onverstaanbaar beskryf, maar met sy boekĀ Openbaring: Die boek van die voleindingĀ wil Professor Koos Adendorff lesers laat sien Openbaring is ten diepste ān troosboek vir die kerk. Prof. Koos Adendorff is tans hoof van die Departement Ou Testament aan die Afrikaanse Protestantse Akademie. Hy is ook die skrywer vanĀ Genesis: Die […]
NUWE BORDSPELETJIE – IDIOMEPRET
Jy gaan beslis nie Å kat in die sak koop as jy hiĆ©rdie bordspeletjie aanskaf nie!Ā IdiomepretĀ is Å bordspeletjie wat onlangs by Lig in Duisternis Uitgewers die lig gesien het en vir ure se pret en plesier vir die hele familie sal sorg. Podiumpret, as die brein agter hierdie speletjie, het met 144 bevestigde spreekwoorde en […]
NUWE PUBLIKASIE | Deur die oĆ« van ‘n man
Hoe lyk daardie dinge waarmee ons onsself as kinders besig gehou het vandag deur die oĆ« van ān man? Blink jou oĆ« steeds as jy aan daardie buffelhorings en die jagtog in die Zambezi-vallei dink? Klop jou hart steeds in jou keel wanneer jy die vars spore in die voetpad gewaar? Hierdie vrae word inĀ Deur […]
Nuwe publikasie deur Lig in Duisternis Uitgewers | Die Buiter
Die eerste boek inĀ DieĀ Buiter-verhaalreeks is pas deur Lig in Duisternis Uitgewers vrygestel. Hierdie reeks beskryf die opwindende avonture van die Buiter, ān man wat ān merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word as die rykste edelman aan die Kaap gereken: die oĆ«nskynlik ledige en verveelde graaf De Moreaux. āDie mooi Rossouw-susters maak deel uit van […]
Nuwe Publikasie | Die regering van Christus in sy kerk
Die regering van Christus in sy kerk het die lig gesien nadat professor WD Jonker se onvoltooide manuskrip in die kelderkamer van sy woonstel gevind is. Die manuskrip is met respek en versigtigheid afgerond en van Å bibliografie voorsien, sodat dit uiteindelik as volwaardige boek deur Lig in Duisternis Uitgewers gepubliseer kon word. āVerouderde taalgebruik […]
Lig in Duisternis Uitgewers ā Sondaars in die hand van Å toornige God nou ook as e-boek beskikbaar
Lig in Duisternis Uitgewers ā Sondaars in die hand van Å toornige God nou ook as e-boek beskikbaar Sondaars in die hand van Å toornige God is vroeĆ«r die maand deur Lig in Duisternis Uitgewers uitgegee. Dit is ān vertaling van Jonathan Edwards se beroemde preek, Sinners in the hands of an angry God, […]
