Voorlesing | Die avonture van Appelkie die muis (Génesis)
09/02/2023
Voorleser: ds. Jannie Bisschoff Appelkie die muis en sy familie stap deur die wonderwêreld van Génesis. Dit is ’n wipplankrit vol avonture met laagtepunte en hoogtepunte, maar uiteindelik sal jou mond, soos Appelkie s’n, oopval van verwondering oor wat God in die geskiedenis gedoen het. Luister hier na die voorlesing deur ds. Jannie Bisschoff. Die […]
