Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Fiksie

Oloff die seerower – Die swaardvegter

R95
Koop die boek

Asterix en die koperpot

Asterix en Obelix moet Allamapstix gesteelde koperpot vol geld probeer terugkry en die skelm probeer vang.

R160
Koop die boek

Oloff die seerower – Die verraaier

R95
Koop die boek

Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieƫl

Tyl Uilspieƫl se verhaal is reeds vir honderde jare aan Europeƫrs bekend. Deur Wilhelm M Busch.

R210
Koop die boek

Asterix die gladiator (4)

Asterix en Obelix word gladiators om Liederlix, die dorpsanger, van leeus te red. Deur RenƩ Goscinny.

R160
Koop die boek

Soektog in Katoren

Die bokwagter Koss teken protes aan in Katoren. Deur Jan Terlouw. Vertaal deur Daniƫl Hugo.

R185
Koop die boek

Koning van Katoren

Katoren kort ’n troonopvolger en Stach moet ’n reeks take verrig in ’n poging om koning te word. Deur Jan Terlouw.

R190
Koop die boek

Oloff die seerower – Die skuim van die see

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Drie vreemde kapers

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die swart seemeeu

R95
Koop die boek

Asterix en die goue sekel

Kasterolix se goue sekel het gebreek. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer. Asterix en Obelix moet help om hom van die sekelsindikaat te red.

R190
Koop die boek

Asterix en die Gote

Kasterolix is weer ontvoer. Hierdie keer deur ‘n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na GermaniĆ« oorsteek om hom te bevry.

R190
Koop die boek

Asterix en die feesmaaltyd

Asterix en Obelix toer die ganse Galliƫ deur en versamel lekkernye uit dorpe as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!

R160
Koop die boek
Trekpad

Die lewe op die trekpad

Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ā€˜n nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.

R250

Nils Holgersson se wonderbaarlike reis

Die wonderbaarlike reis van Nils Holgersson deur Lapland op die rug van ’n wildegans nadat hy in ’n kabouter verander is. Deur Selma Lagerlƶf.

R285
Koop die boek