Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Belydenisskrifte

Wie sê julle is Ek

Wie sê julle is Ek?

Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van Nicéa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls

R100

Drie Formuliere van Eenheid (Gratis e-boek in PDF-formaat)

Laai die gratis e-boek af by hierdie skakel: Drie Formuliere van Eenheid

FREE
Koop die boek
HEIDELBERGSE KATEGISMUS

Heidelbergse Kategismus

R145
Koop die boek
ONS05

Ons glo: Nederlandse geloofsbelydenis

’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Johan le Roux.

R175
Koop die boek

Getroos in lewe en in sterwe (1)

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 1-16. Deur EM Viljoen.

R25
Koop die boek

God werk met my

Skrifstudies oor die uitverkiesing en die heilsorde. Deur WJA van Schalkwyk.

R70
Koop die boek

Getroos in lewe en in sterwe (2)

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.

R25
Koop die boek

Die Dordtse Leerreëls

’n Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse Leerreëls. Deur Johann le Roux.

R115
Koop die boek

Hoséa vir vandag

’n Bybelstudie aan die hand van die boek Hoséa. God se getrouheid te midde van die mens se ontrou word beklemtoon. Deur MC Adendorff.

R100
Koop die boek

Erediensboek vir die Afrikaanse Protestantse Kerk

Liturgiese ordes vir die erediens, formuliere en belydenisskrifte van die AP Kerk.

R110
Koop die boek

Volwasse in die geloof

’n Handleiding vir volwasse katkisasie. Deur Roelof Marè.

R85
Koop die boek

Belhar – bely of bestry?

Ds. Theo Danzfuss beantwoord die vraag of die belydenis van Belhar Skriftuurlik of polities gedrewe is.

R45
Koop die boek