Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Voorskool

Die krimpvarkies – Wegkruipertjie

Kasper en Karla speel wegkruipertjie in die herfsblare, maar is bekommerd oor die bome se leƫ takke. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

R80
Koop die boek

Die Bybel oorvertel vir oud en jonk

Oorvertelling van Bybelse verhale waarin die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament eerbiedig word. Deur Gesina Ingwersen.

R565
Koop die boek

Jesus has time for children

R60
Koop die boek

Maatjies van Meraai

Drie kostelike verhaaltjies in een boek en plek agterin die boek om die hoofkarakters te teken. Deur Anita la Grange.

R45
Koop die boek

My troetelwalvis Roosmaryn en ander diere-giere

‘n Kleuterboek met volkleur illustrasies, propvol avontuur en humor. Deur Carin Krahtz.

R65
Koop die boek

Bekkie begeer alweer / Millie se ontdekking

Bekkie begeer rolskaatse en Millie wil ’n vriendskapsklub op haar ma se rekenaar begin. Deur Moryn Hanzen.

R125
Koop die boek

Dwergieman

Dwergieman moet medisyne uit die helende bos op Dwergeberg vir Mossie gaan pluk. Deur Anita M le Grange.

R35
Koop die boek

Bybelinkleurboek

Bybelse inkleurprente vir die kleinspan. Deur Ryna Enslin.

R70
Koop die boek

Sirkus op die plaas

R55
Koop die boek