- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
“Hansie gaan skool toe”, “Lea se kat” en “Jesse se present” is drie kostelike verhaaltjies wat aan die kleuter voorgelees kan word. Die illustrasies is deur Silvia Rebel en spreek boekdele om die kleuter se verbeelding aan te gryp. Agterin die boek is twee bladsye oopgelaat sodat die kleuter self vir Meraai en Leentjie kan teken.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.