- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Waarom eet kalkoene nie lemoene nie? Want lemoene maak kalkoene pampoene … Hierdie boekie is enig in sy soort en die verbeeldingryke kleuter en ouer sal hulle in die vertellinge en besondere volkleur illustrasies verlustig. Party verhale is in versrym geskryf en is propvol avontuur en humor.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.