Jag die jagter
Nagvlug
Nuwe Maatjies
Ses stoute varkies
Boel en Dolla
Gertjie se uitstappie
Gertjie, die eendjie, dwaal af terwyl Mamma Eend hulle leer swem. Deur Isabella Camino en Delphine Lacharron.
Albertus die Jakkalsie – Wil nie slaap nie
Albertus wil nie gaan slaap nie, maar sy pappa het ān blink plan om hulle te verras. Deur Aline de Petigny.
Uile van Kranskop
Die bende bekend as Die Uile word gestig. Saam pak hulle vele avonture aan, vang diewe en laat boelies les opsĆŖ. Deur Cor Dirks.
Onder Sy heerskappy
365 Bybelse dagstukkies wat gelowiges begelei en toerus vir ān lewe van toewyding en diensbaarheid as liefdevolle antwoord op Jesus Christus se verlossingswerk.
Kolokwinte en Kapitele
ān Hulpmiddel by die lees van die 1933/53-vertaling met inligting oor die uitleg, samestelling, taalgebruik en samehang van die Bybelboeke. Deur BR Torlage.
Die Bybel in Blokkies Psalm 30-60
Leer die Bybel speel-speel ken. Blokkiesraaisels saamgestel uit Ps. 30-60. Deur Annamarie du Toit.
Albertus die Jakkalsie – Die verjaardagverrassing
Albertus wilĀ nie verjaar nie, want hy wil nie grootword nie. Maar kan hy sonder ān koek en geskenke klaarkom? Deur Aline de Petigny.
Albertus die Jakkalsie – ‘n Dag op die plaas
Albertus en sy maatjies gaan saam met oupa Takbok op ān uitstappie. Deur Aline de Petigny.
Bybel (2020) ā hoofletterweergawe, medium, hardeband
Die Bybel. 2020-vertaling. Hoofletterweergawe, medium, hardeband.
‘n Knippie wysheid
ān Oupa se raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Deur Izak Brink.
Die Woord in die hart ā Deel 3
Derde bundel in ān reeks van drie bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel met huisgodsdiens. Nuwe Testament. Deur IA Brink en CA Swanepoel.
