Lokval vir die Buiter (boek 4)
Die Buiter pluk sy mes uit en druk dit tussen die twee luike in. Hulle pas gelukkig nie dig op mekaar nie.
‘n Bek vol tande
Hansie vlieg weg
Mooihoekbos – Boeta skrik groot
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (GƩnesis)
Appelkie die muis is ‘n baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper en soms bang en selfs ‘n bietjie stout kan wees. Hy is altyd baie lief vir die Here en volg die storie van God dwarsdeur die Bybel. Hy word egter nie duisende jare oud nie, maar in die opeenvolgende muisgeslagte is daar telkens […]
Die Buiter en sy bende (boek 3)
ān Paar oomblikke later bars die eerste geweerskote los. Die klompie wagte voor die poort beweeg in daardie rigting, maar dan roep een uit dat hulle nie hul poste mag verlaat nie.
