Asterix en die groot geveg

Asterix en die groot geveg
R160

Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ’n stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: AST13
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ‘n gulde geleentheid om ‘n idee by hom te plant: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix tot ‘n stamhoofgeveg uit te daag. Die hoofman wat wen, neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag om Allamapstix uit te daag nie, maar die druïde, Kasterolix, is buite aksie. Obelix het hom raakgegooi met ‘n menhir. Nou kan Kasterolix nie onthou hoe om die towerbrousel te maak wat Allamapstix se stam onoorwinlik sal maak nie. Daar is ‘n groot kans dat Disvimygrix die groot stamhoofgeveg sal wen en beheer van Asterix se stam sal oorneem …

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan